Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland.
Ek blom as die son oor my opkom en is dankbaar vir die lafenis van reën. Ek weet waar my hulp vandaan kom.
Soms is ek skaam en soms skaamteloos in my kleurvertoon.
Maar altyd 'n bietjie temperamenteel. So, moenie verwag ek gaan my kaleidoskoop altyd op dieselfde plekke oopvou nie.
Comments»
No comments yet — be the first.