jump to navigation

Die gang Junie 26, 2009

Posted by Twilight in Uncategorized.
trackback

Voor

Gang

En na

Gang 2

Gang 1

Comments»

1. Ogies - Junie 26, 2009

Dit lyk baie mooi. Net een vragie. Hoe hou jy jou matte so skoon met 2 woelwaters? Ek hou skaars by om ons houtvloere met my 2 skoon te hou!!! :)

2. boendoe - Junie 26, 2009

Warm en huislik. Nice. :wink:

3. Nelba - Junie 26, 2009

Umm, Ogies die eerste foto is geneem die dag toe ons ingetrek het. Die ander twee wys die los matte op strategiese plekke. Sê dit vir jou iets? :-) Sou baie daarvan hou om als eerder houtvloere te hê soos julle..

Dankie Boendoe!

4. maxie - Junie 26, 2009

Sjoe, die verskil is ongelooflik, ek kon nie ophou kyk nie.
Baie, baie goed gedoen!