Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland.
Ek blom as die son oor my opkom en is dankbaar vir die lafenis van reën. Ek weet waar my hulp vandaan kom.
Soms is ek skaam en soms skaamteloos in my kleurvertoon.
Maar altyd 'n bietjie temperamenteel. So, moenie verwag ek gaan my kaleidoskoop altyd op dieselfde plekke oopvou nie.




Stunning!
A job well done!
MOOI! STUNNING! Heerlik die kleur en ek hou van die goud – glamour kan ‘n mens altyd doen mee…en natuurlik jou persiese tapyt daarby! heerlik en gesellig. Geniet jou nuwe vertrek! Kannie wag om die volgende resultaat te sien nie!. Groete uit Friesland! Riana
Dis pragtig!
Sal jy my glo as ek se ek is al amper 20 jaar lank verlief op daardie spesifieke Itzchak Tarkay?
Dit is baie baie mooi! Sou nooit aan die goud gedink het nie!
Het ons ‘n bietjie druk op jou geplaas met die foto’s?! Dankie dat jy dit opgesit het. Dit lyk stunning. Die goud pas perfek en soos Riana sê, die tapyt rond dit baie mooi af. Mal oor jou wastafeltjie!
Dankie Boendoe!
Riana, ek hou self van jou kleurkeuses..
Maxie, dit maak twee van ons. Ek het groot bewondering vir sy werk.
Dankie Ogies!
Nella, die arme wastafel is erg beskadig met die trek. Sy granietblad plus sy bostuk met teels moet nog reggemaak word. Nog iets waarby ons nie uitkom nie.